Loop u pasiënte ’n groter risiko vir erge siekte weens COVID-19?
Pfizer se kliniese studies oor ’n antivirale middel vir COVID-19- kliniese studies
Pfizer doen kliniese studies om uit te vind of ’n mondelikse antivirale studiemedisyne, wat ibusatrelvir genoem word, veilig en doeltreffend is en kan werk om die vordering van simptomatiese COVID-19 tot erge siekte te vertraag.
Pfizer se kliniese studies oor ’n antivirale middel vir COVID-19
- Werf tans

Loop u pasiënte ’n groter risiko weens COVID-19?
ASPIRE-HR is ’n fase 3- kliniese studie wat mondelikse ibusatrelvir evalueer. Hierdie studie sal die veiligheid, doeltreffendheid en draaglikheid van ibusatrelvir in vergelyking met plasebo evalueer by niegehospitaliseerde, simptomatiese volwasse en adolessente deelnemers met COVID-19 wat ’n hoë risiko loop om tot erge siekte te vorder.
Loop u pasiënte ’n groter risiko vir erge siekte weens COVID-19?
Hulle is dalk geskik vir een van Pfizer se COVID-19- kliniese studies.
Om meer te wete te kom oor ibusatrelvir, COVID-19- kliniese studies en hoe om pasiënte te verwys, vul asseblief die kontakvorm hier onder in, en ’n lid van die Pfizer mediese veld-span sal u kontak.
Kontakvorm
Hierdie kontakvorm is bedoel om slegs deur gesondheidsorgkundiges ingevul te word. Moet asseblief NIE enige pasiëntdata op die kontakvorm invoer nie.